Water Suiwering Essay

2484 Words10 Pages
FISIESE WETENSKAPPE: WATER SUIWERING INHOUDSOPGAWE 1. Oorsig van taak 2. Ondersoekvraag 3. Hipotese 4. Agtergrond 5. Doel van suiwering 6. Verwerkte inligting 7. Resultate 8. Gevolgtrekking 9. Bronnelys Oorsig Van Taak Die onderwerp van hierdie praktiese ondersoek is: “Die suiwering van drinkwater en verskillende metodes daarvan”. Die aarde bestaan meestal uit water maar steeds het ons ‘n probleem met skoon gesuiwerde drinkwater in ons land. Daar sal in hierdie ondersoek gekyk word na die verskillende maniere waarop ons ons drinkwater self kan suiwer. Die mees effektiefste metodes sal vergelyk word en dan die beste of mees ekonomiese metode sal uitgewys word. Ondersoek Vraag Watter metodes is daar om drinkwater te suiwer en watter is die mees effektiefste om self toe te pas? Hipotese Persoonlik vermoed ek dat net om water te kook voor jy dit gebruik ‘n baie veilige en goeie opsie is. Dan die meer wetenskaplike metodes soos tru-osmose, distillasie en micro tegnologie is ook van die beste opsies op mark. Agtergrond Water suiwering is ‘n eeu oue tegniek wat gebruik word om alle onsuiwerhede of so veel as moontlik uit die water te verwyder deur so min as moontlik energie te gebruik, en die water moet skoon bly vir ‘n baie lang tydperk vanaf suiwering tot inname. Vandag is daar meer besoedeling in ons water en daarom is meer tegnieke uitgevind en ouer tegnieke is verbeter. Doel van suiwering Kwaliteit drinkwater word volgens standaarde internasionaal geklassifiseer en vasgestelde ph waardes word daaraan geheg. Daarom die suiwering van water om sodoende alle bakteria, onbinde materiaal, gasse en ander skadelike stowwe te verwyder uit die drinkwater wat siektes kan oordra of aanhelp. Dit is ook een vandie mens se basiese behoeftes om skoon drinkwater tot hul beskikking te he. Verwerkte Inligting Water behandeling

More about Water Suiwering Essay

Open Document