Skryfvaardighede Essay

1666 Words7 Pages
Sryfvaardighede vir die kommunikasiepraktyk TEX2601 Werkopdrag 2 Nr: 307272 [pic] Inhoudsopgawe : Afdeling C : Tekste vir die uitsaaiwese Vraag 1 bl - 3 Vraag 2 bl – 3 Vraag 3 bl – 4 Vraag 4 bl – 5 Afdeling D : Tekste vir die internet en die web Vraag 1 bl – 7 Vraag 2 bl – 8 Vraag 3 bl – 8 Vraag 4 bl - 10 Afdeling C : Tekste vir die uitsaaiwese Vraag 1 1. – A 2. – C 3. - B 4. - B 5. - C Vraag 2 2.1 Die term packet in TV-nuus verwys na die voorafopgeneemde storie van ‘n verslaggewer. Dit kan bestaan uit ‘n oorgeklankte storie met klankgrepe en begin met ‘n “stand-up” gevolg deur die oorgeklankte deel en dan weer eindig met ‘n “stand-up”. 2.2 TV-nuus gebruik ‘n tweekolomformaat wanneer hulle nuusberigte skryf. In TV-nuus word daar gewerk met beide visuele elemente en klankelemente.Die nuusteks sluit dan video en oudio in en wat dan ook die twee kolomme verklaar wat gebruik word. 2.3 Die “stand-up” tegniek in TV-nuus word gebruik wanneer daar nie ‘n sterk visuele inhoud vir ‘n berig is nie. Die verslaggewer staan dan byvoorbeeld net voor die gebou waar die verrigtinge en/of nuusgebeure plaasvind en lewer sy storie. Die feit dat die verslaggewer by die proses is waar die nuus verkry word, kan volgens nuusredakteurs lei tot groter geloofwaardigheid vir die berig. 2.4 Die opsommende inleier verwys na die gedeelte wat die nuusleser in die ateljee ( die anker ) eerste van die berig lees. 2.5 ‘n Kopiestorie of harde storie is die berigte wat minder belangrik is en waarvoor daar nie beeldmateriaal beskikbaar is nie, of dit kan ook laat nuusberigte wees waarvoor beeldmateriaal nog nie gereed is nie. Vraag 3 3.1 (a) Die DA het bykans 50% van die stemme gekry. (b) Sy basiese salaris is net meer as

More about Skryfvaardighede Essay

Open Document