Anti Essays :: Free "Natural Resources Of South Africa" Essay
Below is a free essay on "Natural Resources Of South Africa" from Anti Essays, your source for online free essays, free research papers, and free term papers. Anti Essays also has a database of thousands of other free essays, free research papers, and free college essays. You can search for more free essays from Anti Essays using the search box above.
This free essay is for research purposes ONLY. Do NOT submit essays from Anti Essays as your own. If you use information from this free essay, it is your responsibility to cite it. MLA and APA citations can be found at the bottom of the page.
Submitted by w1ck1d on May 12, 2008
Onder die term ‘natuurlike hulpbronne’ word verstaan al die kragte wat deur die natuur aan die mens beskikbaar gestel word, soos die bodem, water, delfstowwe, bosse en visbronne. Die hoeveelheid of aanbod van hierdie natuurgawes, kan nie verhoof word soos ander produksiefaktore nie, behalwe in baie uitsonderlike gevalle, soos die dreinering van grond wat nie vroeer beskikbaar was vir die mens nie. Natuurlike hulpbronne kan wel uitgeput word, soos delfstowwe, en ook grondvrugbaarheid wat net behoue bly as dit reg bewerk word. Natuurlike hulpbronne is baie belangrik vir primere industriee want dit vorm dit basis van hulle produksie. Die vergoeding vir natuurlike hulpbronne is huur, wat beinvloed kan word deur faktore soos die doel waarvoor bv. die grond gebruik word.
Eienskappe van natuurlike hulpbronne en gepaste voorbeelde van die eienskappe.
o Natuurlike hulpbronne is beperk en sal mettertyd opgebruik word. Natuurlike hulpbronne word in beperkte voorbeelde in die natuur gevind oor hulle nie mensgemaak is nie. Byvoorbeeld, ons kan nie ekstra grond skep wanneer al die beskikbare grond opgebruik is nie. In sommige plekke in die wereld is areas wat bedek is met seewater, heeltemal suksesvol gedreineer. Daar bestaan die gevaar dat die plekke weer vloede kan kry. Daar is nog geen sulke werk in Suid-Afrika gedoen nie.
o Natuurlike hulpbronne kan nie in hulle natuurlike vorm gebruik word nie. Dit kan slegs gebruik word nadat dit deur ten minste een produksieproses is. Om die rede vorm hulle 'n baie belangrike deel van produksie, want hulle verskaf rou materiaal wat gebruik word om goedere te vervaardig. Byvoorbeeld, goud word nie in sy rou vorm gebruik nie, maar dit word omskep in juwele.
o Natuurlike hulpbronne is nie eweredig oor die wereld versprei nie. Suid-Afrika is gelukkig om ryk te wees aan goud deposito’s. Die kwaliteit en kwantiteit van die hulpbronne veskil van plek tot plek....
You must Login to view the entire essay.
If you are not a member yet, Sign Up for free!
"Natural Resources Of South Africa". Anti Essays. 1 Dec. 2008
<http://www.antiessays.com/free-essays/9084.html>
Natural Resources Of South Africa. Anti Essays. Retrieved December 1, 2008, from the World Wide Web: http://www.antiessays.com/free-essays/9084.html