Free Essays on Ontwikkelingskommunikasie

Anti Essays :: Free "Ontwikkelingskommunikasie" Essay

Below is a free essay on "Ontwikkelingskommunikasie" from Anti Essays, your source for online free essays, free research papers, and free term papers. Anti Essays also has a database of thousands of other free essays, free research papers, and free college essays. You can search for more free essays from Anti Essays using the search box above.

Sponsored Essays by TermPapersLab.com

No results found.

Despite having over 100,000 essays, it appears that your topic is very specfic. No problem! We can write a BRAND NEW ESSAY for you!

Click HERE for a Custom Order form and let our experts help you TODAY!

Plagiarism Warning

This free essay is for research purposes ONLY. Do NOT submit essays from Anti Essays as your own. If you use information from this free essay, it is your responsibility to cite it. MLA and APA citations can be found at the bottom of the page.

Ontwikkelingskommunikasie

Submitted by mjlourens on September 25, 2008

Inhoudsopgawe

A. Bestuursopsomming bl. 2

B. Kontekstualisering bl. 3 – 5

1. Analise van die probleem bl. 5 – 11
i. Voorkoms van die probleem
ii. Omvang van die probleem
iii. Faktore wat die probleem beïnvloed
iv. Ontleding van belangegroepe
v. Probleemstelling

2. Doelstellings bl. 12

3. Boodskapstrategie bl. 13 – 14

4. Mediastrategie bl. 14 – 15

5. Tydlyn bl. 16
a. Verdeling van take

6. Evaluering bl. 17 - 19

7. Bronnelys bl. 20

A – BESTUURSOPSOMMING

Die hoof probleem rakende hierdie verslag is beurtkrag wat ingestel is deur Eskom. Na deeglike ondersoek ingestel is rakende die ontwikkelingsprobleem het ons besef dat die probleme rakende beurtkrag kommunikasie en inligting is. Die ander probleem met die belangegroepe is meestal apatie teenoor Eskom. Potchefstroom ervaar geweldige ontwikkeling op die oomblik wat ‘n groot probleem is wanneer energie bespaar moet word.

Die belangrike belangegroepe wat geïdentifiseer is in hierdie projek is die studente van die Noordwes-Universiteit, die Townships van Potchefstroom, besighede en die media. Die studente is ‘n groot groep wat kan bydra tot besparing van elektrisiteit. Townships is oningelig oor die probleem en het ‘n groot ongeletterdheidsyfer wat dit moeilik maak om die boodskap by hulle te kry sodat hulle dit kan interpreteer. Die rol van besighede in die projek is om inwoners te beïnvloed om energiebesparend te maak. En om hulle produkte te vervang met elektrisiteit effektiewe produkte.

Die media se rol is om deel te neem in die projek om bewustheid te vergemaklik onder die belangegroepe en om deurentyd inligting rakende die probleem en oplossings te publiseer.

Die projek sal oor ses maande plaasvind met die...

You must Login to view the entire essay.
If you are not a member yet, Sign Up for free!

Citations

MLA Citation

"Ontwikkelingskommunikasie". Anti Essays. 9 Jan. 2009
<http://www.antiessays.com/free-essays/15359.html>

APA Citation

Ontwikkelingskommunikasie. Anti Essays. Retrieved January 9, 2009, from the World Wide Web: http://www.antiessays.com/free-essays/15359.html

Related Essays